Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

22 Augustus 2026

Afrikaanse Hoër Seunskool
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

‘n Aktiwiteit waarvoor beswaarlik motivering nodig was, was die Affie Wildsfees wat sy ontstaan met groot sukses in 1993 gemaak het. Die eerste wildsfees is in samewerking met Pretoria Rugbyklub op die klub se terrein met ongeveer 1 400 geesdriftiges aangebied.

0
FEESGANGERS IN 2025
0
Kg wildsvleis gebruik
0
SOSATIES GEMAAK
0
STUKKE WORS GEBRAAI

Baie dankie aan ons ongelooflike borge.
Aan elke besigheid en individu wat bydra tot die sukses van die Affie Wildsfees – julle ondersteuning maak ‘n reuseverskil. Dankie dat julle ons passie en visie deel en hierdie fees moontlik maak.

Image
This site uses cookies

We use cookies to enhance your user experience