Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

22 Augustus 2026

Afrikaanse Hoër Seunskool
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

‘n Aktiwiteit waarvoor beswaarlik motivering nodig was, was die Affie Wildsfees wat sy ontstaan met groot sukses in 1993 gemaak het. Die eerste wildsfees is in samewerking met Pretoria Rugbyklub op die klub se terrein met ongeveer 1 400 geesdriftiges aangebied.

0
FEESGANGERS IN 2025
0
Kg wildsvleis gebruik
0
SOSATIES GEMAAK
0
STUKKE WORS GEBRAAI

Dankie aan ons 2025-borge

Ons sê met groot waardering dankie aan elke besigheid en individu wat die Affie Wildsfees 2025 moontlik gemaak het. Julle ondersteuning, betrokkenheid en geloof in hierdie fees dra direk by tot die voortbou van ’n trotse Affie-gemeenskap en die volhoubaarheid van ons skole.

Wil jy in 2026 deel wees van die Affie Wildsfees as borg?

Klik hier om betrokke te raak en saam met ons hierdie besondere Affie-tradisie verder te bou.

Image
This site uses cookies

We use cookies to enhance your user experience