










ONS IS TERUG IN 2027!
9000
FEESGANGERS IN 2025
4000
Kg wildsvleis gebruik
7500
SOSATIES GEMAAK
6480
STUKKE WORS GEBRAAI
Dankie aan ons 2026-borge
Met groot waardering sê ons dankie aan elke besigheid en individu wat reeds deel geword het van die Affie Wildsfees 2026. Julle ondersteuning help om hierdie trots Affie-tradisie voort te bou en dra direk by tot die volhoubaarheid van ons skole en gemeenskap.
Wil jy ook in 2026 deel wees van die Affie Wildsfees as borg?
Klik hier om saam met ons hierdie besondere Affie-fees moontlik te maak.








